Swakopmund
Things to Do


















 |
Things
to do when in Swakopmund |

Swakopmund offers a lot of activities and adventures to keep you busy.
Also look under Tour Operators for various well organised and
experienced vendors.
But apart from the organised activitites,
there is so much more to keep you busy... Angling from the beach is a
day adventure for the whole family. Remember to take out an
angling permit from the Ministry of Fishing and Marine
resources..(Fisheries research and information centre) Tel: 410 1000,
angling can be done from Sandwhich Harbour south of Walvis Bay to as far
north as Mile 108, but around Swakopmund you can try at
Vierkantklip, mile 4, Salt Pans, Mile 8, Mile 14, and further
north.
Enjoy a day at the beach, wide open
and clean white sandy beaches await you. Or spend the day at the
well known Mole basin with its protected beach area. There is also
a kiddies swimming pool and playground and two restaurants.
Visit the aquarium at the Fishing
research and information centre, go horse riding in the Swakop River or
treat yourself and family to a Camel ride.
Visit the
Asparagus project
in the Swakop River, drive out to Goanigontes, and visit the moon
landscape, but treat yourself and take the adventure route (4x4
required) and follow the two track road via the Swakop River from
Goanigontes follow the gravel road to the top and enjoy the awesome
beauty of the moon landscape. (Here you need a permit again
obtainable from Namibia Wildlife Resources).
If you like
Architecture,
drive through the town and view all the well preserved old buildings dating
out of Swakopmund's German era,
(see short history.) Do not
miss out on visiting the
Woermann Tower from where you can
enjoy the most fantastic views of Swakopmund.
|



















|
Dinge om
jou mee besig te hou in Swakopmund en omgewing |

In Swakopmund behoort u nooit verveeld te wees nie, aangesien daar so
baie aktiwiteite en avonture aangebied word deur 'n verskeidenheid goed
ge-organiseerde en bekwame toer operateurs. Kyk onder "tour
operators" vir 'n lys van operateurs.
Afgesien van die formele of ge-organiseerde aktiwiteite is daar ook baie
ander dinge om u mee besig te hou. Gaan hengel vanaf die strand by
plekke met name wat al wereld wyd bekend staan soos myl 4, myl 8,
Jakkalsputz, myl 72, Sera se gat ens. Dit kan 'n heerlike dag uit wees
vir die hele gesin. Onthou egter om eers n hengel permit te verkry vanaf die
Ministerie van Vissery en Mariene Bronne (Fisheries research and
information centre) Tel: 410 1000. U kan vanaf Sandwich hawe in die
suide tot so ver noord as myl 108 gaan probeer, maar vir 'n dag uitstappie
beveel ek aan om nie te ver te ry nie.
Of as u van son en see hou, ons lang uitgestrekte en skoon strande
is die ideale kuierplek vir die hele gesin. Die bekende mole
area het ook 'n mooi strandgebied en al bied ook swem en speel plek vir
kleuters, en dan is daar ook eetplekke byderhand.
Besoek die akwarium by die Visserye Navorsing Sentrum (Net effens suid
van die ou bekende yster kaai of Jetty soos dit meer algemeen bekend
staan) of gaan ry perd in die Swakop Rivier, of
bestyg 'n woestyn skip, gaan ry met 'n kameel
langs die Swakop Rivier... Terwyl jy in die omgewing is gaan besoek sommer
die
Aspersie projek . Nog 'n
heerlike uitstappie is na Goanigontes (spreek uit: konie kontes) maar
volg die twee spoor paaidjie in die Swakop Rivier (verkieslik net 4x4
voertuie) tot by Goanigontes, ry daarna uit tot bo-op die plato en verlustig
jou in die maan landskap panorama wat voor jou ontvou. (U benodig 'n
permit vir hierdie deel verkrygbaar vanaf Namibia wildlife resorts.)
As jy van argitektuur hou, kan jy verlustig in ons
argitekturele erfenis, daterende uit
die Duitse Koloniale tydperk van Swakopmund, wat aan die ou dorpie sy eie
Duitse atmosfeer verleen. Meeste van die geboue is nog goed bewaar en
in daaglikse gebruik. (sien
ook n kort geskiedenis). Moenie
vergeet om n draai te maak by die
Woermann Toring nie, van hier af het jy 'n
onbelemmerde uitsig oor Swakopmund en die dorp |